Die Magareng Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Frances Baard-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.
Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Ikutseng Warrenton (setel) Warrenvale
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Noord-Kaap