Die Gamagara Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die John Taolo Gaetsewe-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Dit is die derde rykste munisipaliteit in Suid-Afrika volgens gemiddelde persoonlike inkomste.

Verwysings

Eksterne skakel Amptelike webtuiste

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Noord-Kaap