Die dassie (Diplodus sargus), ook bekend as 'n kolstert is 'n seevis wat vanaf Walvisbaai tot by Saldanhabaai en vanaf Valsbaai tot by KwaZulu-Natal aangetref word. Die vis kom ook voor in die Middellandse See en ook in Wes-Afrika. Die is silwergrys met 'n swart kol op die stert. Kom voor in rotsagtige strande.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bronne Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967. Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006.
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Diplodus-sargus+sargus.html http://eol.org/pages/205145/overview
Kategorie:Beenvisse