Die Dikgatlong Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Frances Baard-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Barkly-Wes (setel) Corn's Village De Beershoogte Delportshoop Holpan Kutlwano Longlands Mataleng Proteahof Sydney on Vaal Tidimalo Ulco Vaal Gamagara Windsorton

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Noord-Kaap