Die Phokwane Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Frances Baard-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Hartswater (setel) Jan Kempdorp Pampierstad

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Noord-Kaap