Voëleiland is by Lambertsbaai in die Atlantiese Oseaan, Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit is 'n gewilde besoekplek vir toeriste. Die eiland is 'n broeiplek van die witmalgas en hier word ook jaarliks ghwano verwyder. Die eiland is 19 ha groot.Die Suid-Afrikaanse Gids: feite en wenke. 2009

Sien ook Lys van eilande van Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Wes-Kaap Kategorie:Eilande van Suid-Afrika Kategorie:Eilande in Atlantiese Oseaan