Hierdie artikel handel oor die dorpie in die Wes-Kaap. Vir die rivier self, sien Botrivier (rivier).
Botrivier is 'n dorp in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Volgens die 2001-sensus het die dorp 'n bevolking van 4 052 gehad.2001-sensus (Botrivier) Die dorp lê langs die N2 nasionale pad. Die R43-provinsiale pad na Hermanus draai hier af. Vandag is die distrik bekend vir sy uie. Die naam is afgelei van al die botter wat hier gemaak is.Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in die Wes-Kaap