duimnael|regs|Robbeneiland soos vanaf die Tafelberg gesien. duimnael|regs|Pelsrobbe op Duikereiland. duimnael|regs|'n Kolonie witmalgasse op Voëleiland te Lambertsbaai.
Die volgende eilande is deel van Suid-Afrika:Die Suid-Afrikaanse Gids: feite en wenke; 2009;
Eiland Ligging Oppervlakte (ha) Dasseneiland Naby Yzerfontein 222 Dyer-eiland Naby Gansbaai 20 Geysereiland Naby Gansbaai 3 Jutteneiland In Saldanhabaai 43 Malgaseiland In Saldanhabaai 18 Marcuseiland In Saldanhabaai 17 Marion-eiland 2 300 km suidoos van Kaapstad 29 000 Meeueiland In Saldanhabaai 7 Prins Eduard-eiland Suid-Atlantiese Oseaan 4 400 Robbeneiland In Tafelbaai 574 Schaapeneiland In Saldanhabaai 29 St. Croixeiland In Algoabaai 16 Voëleiland, Lambertsbaai In Lambertsbaai 19 Voëleiland, Algoabaai 62 km oos van Port Elizabeth in Algoabaai 11 Vondelingeiland Seekant van Langebaanstrandmeer 9 Duikereiland Suid van Houtbaai 0.4
Verwysings
Eilande