Julia Gillard (gebore op 29 September 1961 in Barry, Wallis, Verenigde Koninkryk) was sedert 24 Junie 2010 die eerste minister van Australië. In 'n leierskapstryd het haar voorganger Kevin Rudd, haar op 26 Junie 2013 verslaan as leier van die Arbeidersparty, met gevolg dat sy dieselfde dag as eerste minister bedank het, met ingang 27 Junie 2013.
Tydens die leierskapstryd het sy onderneem om haar uit die politiek te onttrek indien sy die stryd sou verloor.
Eksterne skakels http://www.aph.gov.au/house/members/member.asp?id=83L http://www.alp.org.au/julia-gillard
Kategorie:Eerste ministers van Australië Kategorie:Adjunk-ministers Kategorie:Ministers van Arbeid Kategorie:Ministers van Onderwys Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Lewende mense