Die Baviaans Plaaslike Munisipaliteit was een van die plaaslike munisipaliteite in die Sarah Baartman-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit het met Camdeboo en Ikwezi Plaaslike Munisipaliteite saamgesmelt na 3 Augustus 2016, om die nuwe Dr Beyers Naudé Plaaslike Munisipaliteit te vorm.

Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit was: Rietbron Steytlerville Vuyolwetho Willowmore (setel)

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Oos-Kaap