Stein is 'n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat grens aan die Belgiese provinsie Limburg (die Maas-rivier vorm o.a. hier die grens met hierdie Vlaamse provinsie). Die munisipale gebied het sowat 26 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 23 km². Die stad Stein het sowat 11 000 inwoners (2005).

Die Julianakanaal deursny die munisipaliteit van suid na noord.

Plekke Plekke in die munisipale gebied van Stein: Berg aan de Maas, Catsop, De Weert, Elsloo, Kleine Meers, Maasband, Meers, Nattenhoven, Stein (dorp), Terhagen, Urmond en Veldschuur.

Eksterne skakels Die amptelike webwerf van die munisipaliteit

Kategorie:Munisipaliteite in Limburg (Nederland) Kategorie:Nedersettings in Limburg (Nederland)