Moselle (57) is 'n Franse département van die gewes Grand Est, wat vernoem is na die rivier Moesel (Frans: Moselle). Sy prefektuur (hoofstad) is Metz. Moselle het 'n bevolking van ongeveer 1 045 000 inwoners (2010) en 'n oppervlakte van 6 216 km².

Eksterne skakels

Prefektuur Departementale Raad

Kategorie:Departemente in Grand Est