Bar-le-Duc is 'n stad en munisipaliteit in die Franse gewes Grand Est en die prefektuur (hoofstad) van die département Meuse. Bar-le-Duc het 'n bevolking van ongeveer 16 000 inwoners (2009) en 'n oppervlakte van 24 km².

Eksterne skakels

Die amptelike webwerf van die munisipaliteit

Kategorie:Munisipaliteite in Grand Est Kategorie:Nedersettings in Grand Est