Épinal is 'n stad en munisipaliteit in die Franse gewes Grand Est en die prefektuur (hoofstad) van die département Vosges. Épinal het 'n bevolking van sowat 33 000 (2009) en 'n oppervlakte van 59 km². Épinal is langs die Moesel (Frans: Moselle) geleë.
Eksterne skakels
Die amptelike webwerf van die munisipaliteit
Kategorie:Munisipaliteite in Grand Est Kategorie:Nedersettings in Grand Est