Hierdie artikel handel oor die graafskap in Engeland. Vir die eiland in die Stille Oseaan, sien Norfolkeiland. Norfolk120pxVlag120pxWapen150pxLigging in EngelandSeremoniële graafskap NorfolkHoofstad NorwichOppervlakte5 371 km²Bevolking898 400 (2017)Bevolkingsdigtheid166 inw./km²Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskapStreekNorfolkAdministratiewe setel NorwichISO 3166-2:GB-NFKOppervlakte5 371 km²Bevolking898 400 (2017)Bevolkingsdigtheid166 inw./km²Webtuistewww.norfolk.gov.ukDistrikte en Unitêre owerhede250px Norwich Suid-Norfolk Great Yarmouth Broadland Noord-Norfolk King's Lynn and West Norfolk Breckland
Norfolk (uitgespreek /ˈnɔrfək/) is 'n graafskap in die ooste van Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap grens aan Suffolk in die suide, Lincolnshire in die suidweste en Cambridgeshire in die weste. Norwich, Norfolk se hoofstad (county town) en grootste stad, het 'n bevolking van sowat 215 000. 2011-sensus (VK) Die graafskap sluit ook in die stede Great Yarmouth en King's Lynn.
Norfolk het in 2017 'n geskatte bevolking van 898 400 gehad en is daarmee die 26ste grootste graafskap in die land.
Sien ook Oos-Anglië Universiteit van Oos-Anglië
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf Norfolk-toerisme
Kategorie:Graafskappe in Engeland