Buckinghamshire120pxVlag120pxWapen150pxLigging in EngelandSeremoniële graafskap BuckinghamshireHoofstad AylesburyOppervlakte1 874 km²Bevolking756 600 (2011)Bevolkingsdigtheid404 inw./km²Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskapStreekBuckinghamshireAdministratiewe setel AylesburyISO 3166-2:GB-BKMOppervlakte1 565 km²Bevolking506 700 (2011)Bevolkingsdigtheid324 inw./km²Webtuistewww.buckinghamshire.gov.ukDistrikte en Unitêre owerhede250px Suid-Bucks Chiltern Wycombe Aylesbury Vale Milton Keynes (Unitêre owerheid)

Buckinghamshire (uitgespreek /ˈbʌkɪŋəmʃər/ of /ˈbʌkɪŋəmʃɪər/) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Milton Keynes en Aylesbury. Buckinghamshire het 'n bevolking van 756 600 in 2011 gehad en is dus die 30ste grootste graafskap in die land.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Graafskappe in Engeland