+Verspreide Eilande in die Indiese OseaanÎles Éparses de l’océan Indien (Frans) 140px 70px (Vlag van die Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede) (Wapen van die Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede) Nasionale leuse: Liberté, égalité, fraternité 240px|Ligging van die Verspreide Eilande in die Indiese OseaanLigging van die Verspreide Eilande in die Indiese Oseaan 240px|Kaart van die Verspreide Eilande in die Indiese OseaanKaart van die Verspreide Eilande in die Indiese Oseaan Amptelike tale Frans Hoofstad Saint-Pierre op Réunion Grootste stad Geen Oppervlakte - Totaal44 vk km Bevolking - Totaal - Bevolkingsdigtheid 0 0/vk km Geldeenheid Euro (€) (EUR) Tydsone UTC: UTC +4Volkslied La Marseillaise
Die Verspreide Eilande in die Indiese Oseaan (Frans: îles Éparses of îles Éparses de l’océan Indien) bestaan uit vyf baie klein en onbewoonde Franse eilande in die Indiese Oseaan, wat sedert 2007 as die vyfde distrik tot die Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede behoort. Hierdie eilande het 'n gesamentlike oppervlakte van 44 km² en lê gegroepeer rondom die eiland van Madagaskar.
Die vyf eilande is: Bassas da India (Île Bassas-da-India), atol; van Madagaskar geëis. Europa-eiland (Île Europa), atol; van Madagaskar geëis. Glorioso-eilande (Îles Glorieuses), atol; van die Comore-eilande en Seychelle geëis. Juan de Nova-eiland (Île Juan-de-Nova), eiland; van Madagaskar geëis. Tromelineiland (Île Tromelin), eiland; van Madagaskar en Mauritius geëis.
Atol / Eiland Stasie-personal Opper-<br/ >vlaktekm² Lagoonkm² EESkm² Koördinate Glorioso-eilande 11 4,3 29,6 48 350 Juan de Nova-eiland 14 4,8 - 61 050 Bassas da India - 0,2 79,8 123 700 Europa-eiland 12 28 9 127 300 Tromelineiland 19 0,8 - 280 000 Totaal 56 38,1 118,4 640 400
Kategorie:Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede Kategorie:Eilande van Afrika Kategorie:Omstrede eilande Kategorie:Onbewoonde eilande