duimnael|Sol Plaatje, na wie die prys vernoem is. Die Sol Plaatje Prys vir Vertaling is 'n letterkundige toekenning deur die Engelse Akademie van Suid-Afrika vir 'n vertaling uit 'n amptelike Suid-Afrikaanse taal in Engels, ter nagedagtenis aan Sol Plaatjie. Die prys word sedert 2007 toegeken.
Wenners 2019 - Michiel Heyns vir The Shallows (Vlakwater deur Lettie Viljoen), uit Afrikaans 2018 - Leon de Kock en Karin Schimke vir Vlam in die Sneeu, uit Afrikaans 2013 - Nie toegeken nie (tot 2018) 2011 - Daniel Kunene vir My Child! My Child! (deur C. L. S. Nyembezi) 2009 - Jeff Opland vir Abantu Besizwe: Historical And Biographical Writings (deur S.E.K.L.N. Mqhayi) 2007 - Michiel Heyns vir Agaat (deur Marlene van Niekerk), uit Afrikaans
Verwysings
Kategorie:Afrikaanse letterkunde Kategorie:Suid-Afrikaanse letterkundige toekennings