Gloucestershire120pxVlag120pxWapen150pxLigging in EngelandSeremoniële graafskap GloucestershireHoofstad GloucesterOppervlakte3 150 km²Bevolking907 200 (2017)Bevolkingsdigtheid287 inw./km²Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskapStreekGloucestershireAdministratiewe setel GloucesterISO 3166-2:GB-GLSOppervlakte2 653 km²Bevolking598 300 (2011)Bevolkingsdigtheid225 inw./km²Webtuistewww.gloucestershire.gov.ukDistrikte en Unitêre owerhede250px Tewkesbury Forest of Dean Gloucester Cheltenham Stroud Cotswold Suid-Gloucestershire
Gloucestershire(uitgespreek /ˈɡlɒstərʃər/) is 'n seremoniële graafskap in Suidwes-Engeland. Dit word begrens deur Herefordshire in die noordweste, Worcestershire in die noorde, Warwickshire in die noordooste, Oxfordshire in die ooste, Wiltshire in die suide, Bristol en Somerset in die suidweste, en die Walliese graafskap Monmouthshire na die weste. Die stad Gloucester is die grootste nedersetting en die distrikstad.
Die graafskap sluit die stede van Gloucester, Tewkesbury en Cotswold in.
Gloucestershire het 'n bevolking van sowat 907 200 in 2011 gehad (waarvan 97,3% Blank was) en is dus die 25ste grootste graafskap in die land.
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Graafskappe in Engeland