Koblenz 280px Kaart Wapen 180px senter|75px Vlag 90px|senter Land  Deelstaat 20px Rynland-Palts Koördinate  Stigting 13/12 v.C. Confluentes Stadstatus 1204 Oppervlakte:    - Totaal 105,02 vk km  Hoogte bo seevlak 65 m Bevolking:    - Totaal (31 Desember 2011) 106 677 Bevölkerung der Gemeinden am 31. Dezember 2011  - Bevolkingsdigtheid 1 016/vk km Tydsone UTC +1 (MET)  - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Joachim Hofmann-Göttig (SPD) Amptelike webwerf koblenz.de

duimnael|links|Die Moesel se uitmonding in die Ryn by Koblenz, bekend as "Deutsches Eck". Koblenz (Frans: Coblence) is 'n stad aan die oewer van die Ryn, in westelike Duitsland, met 'n bevolking van 106 677 (2011) en 'n oppervlakte van 105,02 km². Die stad is ná Mainz en Ludwigshafen am Rhein die derde grootste stad van die deelstaat Rynland-Palts en bekend vir die Deutsche Eck aan die monding van die Moesel in die Ryn.

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf