Vosges (88) is 'n Franse département van die gewes Grand Est, wat vernoem is na die Vogese-gebergte (Frans: Vosges). Sy prefektuur (hoofstad) is Épinal. Vosges het 'n bevolking van ongeveer 380 000 inwoners (2010) en 'n oppervlakte van 5 874 km².
Eksterne skakels
Prefektuur Departementale Raad
Kategorie:Departemente in Grand Est