Meuse (55) is 'n Franse département van die gewes Grand Est, wat vernoem is na die rivier Maas (Frans: Meuse). Sy prefektuur (hoofstad) is Bar-le-Duc. Meuse het 'n bevolking van ongeveer 194 000 inwoners (2010) en 'n oppervlakte van 6 211 km².
Eksterne skakels
Prefektuur Departementale Raad
Kategorie:Departemente in Grand Est