Die Spioenkopdam is geleë in 'n natuurreservaat in die Tugelarivier in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dam is in 1973 voltooi met 'n wal wat 53 m hoog is en 'n bakmaat van 277 miljoen m3.

Spioenkop is 2.5 km noord van die dam geleë.

Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika

Bron Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995.

Kategorie:Damme van Suid-Afrika Kategorie:KwaZulu-Natal