Die Kwenadam is geleë in die Krokodilrivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die naaste groot dorp is Lydenburg, omtrent 30 km na die noorde met die R36-pad. Die dam is aanvanklik na Braam Raubenheimer vernoem.
Die dam se bakmaat is 160 800 000 m3 agter 'n wal wat 50 m hoog is, wat 'n wateroppervlak van 12,504 ha beslaan.
Galery
Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika
Bronnelys Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995. Die Suid-Afrikaanse Gids- feite en wenke. Isabel Uys. 2009
Kategorie:Damme van Suid-Afrika Kategorie:Krokodilrivier (Mpumalanga) Kategorie:Mpumalanga