Die Heyshopedam is geleë in die Assegaairivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die dam is in 1983 voltooi. Die wal is 29 m hoog en die bakmaat is 451 miljoen m3.

Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika

Bron Die Suid-Afrikaanse Gids: feite en wenke. Isabel Uys. 2009

Kategorie:Damme van Suid-Afrika Kategorie:Mpumalanga