Helmond is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Noord-Brabant, geleë oos van die stad Eindhoven, in die streek van Die Peel. Die munisipale gebied het sowat 89 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 55 km².
Die plek is in 1225 gestig en het in 1232 stadsregte verkry. Helmond is 'n industriestad, o.a. vir die motornywerheid. Helmond besit 'n professionele sokkerspan, Helmond Sport, wat in die Eerste divisie speel.
Eksterne skakels
Die amptelike webwerf van die munisipaliteit
Kategorie:Nedersettings in Noord-Brabant Kategorie:Stede in Nederland