Roosendaal is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Noord-Brabant, geleë oos van die stad Bergen op Zoom en noord van die Belgiese munisipaliteit Essen. Die munisipale gebied het sowat 77 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 107 km².

Eksterne skakels

Die amptelike webwerf van die munisipaliteit

Kategorie:Nedersettings in Noord-Brabant Kategorie:Stede in Nederland