Oosterhout is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Noord-Brabant, geleë noordoos van die stad Breda in die Baronie van Breda. Die munisipale gebied het sowat 54 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 73 km².
Eksterne skakels
Die amptelike webwerf van die munisipaliteit
Kategorie:Munisipaliteite in Noord-Brabant Kategorie:Nedersettings in Noord-Brabant Kategorie:Stede in Nederland