Bergen op Zoom (Brabants: Bèrrege) is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Noord-Brabant, geleë wes van die stad Roosendaal. In die noorweste grens die munisipaliteit aan die Zeeuse eiland Tholen en in die suidweste aan die Oosterschelde. Die munisipale gebied het sowat 66 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 93 km².
Geboortes Marcus Zuerius van Boxhorn (1612-1653), taalkundige Wim Crusio (1954), neurobioloog en gedragsgenetikus
Eksterne skakels
Die amptelike webwerf van die munisipaliteit
Kategorie:Munisipaliteite in Noord-Brabant Kategorie:Nedersettings in Noord-Brabant Kategorie:Stede in Nederland