duimnael|links|250px|Oorstroming in Bucklebury Bucklebury is 'n dorpie en 'n civil parish, geleë in die Engelse graafskap Berkshire. In die 2001-sensus het die dorpie 'n bevolking van 2 066 gehad. Bucklebury behoort tot die unitary authority van West Berkshire en lê noordoos van die stad Newbury.

Bucklebury dateer van voor die inval van die Normandiërs in 1066. Die dorpie (as Borgeldeberie) en die dorpskerk is in die Domesday Book van 1086 gelys.

Bekende inwoners Catherine, Hertogin van Cambridge (1982), prinses (opgegroei)

Bronne Die Engelstalige Wikipedia

Eksterne skakels Die amptelike webwerf van die civil parish

Kategorie:Nedersettings in Berkshire