Die Ncorhadam is geleë in die Tsomorivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dam is in 1973 voltooi met 'n bakmaat van 181 miljoen m3. Water uit die dam word gebruik om die Ncoravlakte te besproei, 'n oppervlak van sowat 5 600ha. Die dorpie Ncora is suid van die dam.
Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika
Bron Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995.
Kategorie:Damme van Suid-Afrika Kategorie:Oos-Kaap