Tywyn is 'n klein dorpie in Wallis in die Verenigde Koninkryk. Dit is in die graafskap Gwynedd geleë en het 2864 inwoners. In 2001 het 40,5% van die bevolking Wallies as moedertaal gepraat.

Tywyn is die terminus van 'n smalspoorlyn; die Talyllyn Railway, met stoomlokomotiewe.

duimnael|links|250px|St Cadfan's Church in Tywyn duimnael|links|250px|Trein op die Talyllyn Railway in Tywyn

Kategorie:Nedersettings in Wallis