Thessaloniki (Grieks: Θεσσαλονίκη, uitgespreek [θesaloˈnici] ) of Salonika, is die tweede grootste stad (naas Athene) in Griekeland. Die stad het 'n bevolking van 788 952 inwoners in 2011 gehad en het 'n oppervlakte van 19,307 km². Talle vroeë Christelike en Bisantynse Monumente van Thessaloniki is in 1988 deur UNESCO as wêrelderfenisgebiede gelys.

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike UNESCO bladsy

Kategorie:Nedersettings in Griekeland Kategorie:Nedersettings langs die Middellandse See Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Griekeland