Hallstatt 280px Kaart Wapen 175px|center 50px|center Hallstatt-meer 100px|center Land  Deelstaat border|20px Opper-Oostenryk Koördinate Stigting Antieke tydperk Oppervlakte:    - Totaal 59,8 vk km  Hoogte bo seevlak 511 m Bevolking:    - Totaal (1 Januarie 2016) 757  - Bevolkingsdigtheid 13 /vk km Tydsone UTC +1 (MET)  - Somertyd UTC +2 Burgemeester Alexander Scheutz (SPÖ) Amptelike Webwerf Hallstatt

Hallstatt is 'n nedersetting en markdorp in die Oostenrykse deelstaat Opper-Oostenryk met 'n bevolking van 757 (soos op 1 Januarie 2016).

Hallstatt, wat aan die gelyknamige meer geleë is, is deur Unesco saam met die Dachstein-bergmassief en die Salzkammergut-streek as wêrelderfenisgebied gelys. Argeoloë het bo-op Hallstatt op 'n uitgestrekte grafveld afgekom, en na 'n periode van die vroeë Ystertydperk word as Hallstatt-periode verwys.

Eksterne skakels

Amptelike UNESCO bladsy

Kategorie:Nedersettings in Opper-Oostenryk Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Oostenryk‎