Die Noordwestelike gebiede (Engels: Northwest Territories, Frans: Territoires du Nord-Ouest) is een van Kanada se grootste en ylbevolkste gebiede en provinsies. Die hoofstad en grootste van die gebied is Yellowknife. In 2010 het die Noordwestelike gebiede 'n bevolking van 43 529 mense gehad en het 'n oppervlakte van 1 346 106 km².
Bron en licentie
Gebaseerd op: Wikipedia — Noordwestelike gebiede · auteursgeschiedenis.
Tekst: CC BY-SA 4.0.
Over de bewerking
Wikisyntaxis en sjablonen zijn verwijderd; langere teksten zijn ingekort.