Nagaland (Engels: [ˈnɑːɡəlænd]) is een van die kleiner deelstate in die noordooste van Indië. Die hoofstad is Kohima en die grootste nedersetting is Dimapur. Die deelstaat het 'n bevolking van sowat 2 miljoen en beslaan 'n oppervlakte van 16 579 km².

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf