Iqaluit (uitgespreek /ɪˈkæluːɪt/, voor-1987: Frobisher Bay) is die hoofstad en grootste nedersetting van die Kanadese gebied Nunavut. Met 'n bevolking van sowat 6 699 (2011), statcan.gc.ca: Census Profile is Iqaluit die kleinste hoofstad in Kanada. Dit is aan die suidoostelike kus van die Baffin-eiland geleë. Die naam van die stad beteken "plek met baie vis". city.iqaluit.nu.ca: About Iqaluit: History
Verwysings
Kategorie:Hoofstede in Kanada Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in Nunavut