Enschedese Boys (of 'De Boys') is 'n amateursokkerspan in die Nederlandse stad Enschede. Die klub is in 1906 gestig as Lotisico, maar 'n jaar later is die naam na Excelsior verander. Sedert 1910 heet die klub Enschedese Boys. Die professionele afdeling van die klub het in 1965 met Sportclub Enschede saamgesmelt om FC Twente te vorm.
Erelys Kampioen Oost-Nederland (1) 1949/1950
Bekende sokkerspelers Darius Dhlomo Abe Lenstra
Kategorie:Enschede Kategorie:Nederlandse sokkerklubs Kategorie:Voormalige Nederlandse Professionele Sokkerklubs