Fortaleza Esporte Clube is 'n Brasiliaanse sokkerklub in die stad Fortaleza. Die klub is in 1918 gestig as Fortaleza Sporting Club. Fortaleza is ook aktief in saalsokker, handbal en basketbal.

Eksterne skakels Amptelike webtuiste Bewonderaarswerf

Kategorie:Brasiliaanse sokkerklubs