Cobus Rossouw jr. is 'n rolprentregisseur en die seun van die bekende Afrikaanse akteur Cobus Rossouw. Hy was die regisseur van Getroud met rugby (rolprent).Cobus Rossouw: Van Kruispad tot Rugby, Die Burger, 8 Mei 2009.
Filmografie Kruispad, TV-reeks Getroud met Rugby, TV-reeks Getroud met rugby (rolprent) Binnelanders
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprentregisseurs