Die term Verenigde Koninkryk kan verwys na die volgende:
Britse Eilande: Die Koninkryk van Groot-Brittanje (1707–1801, alternatief Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje) Die Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Ierland (1801–1927) Die Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Noord-Ierland (sedert 1927)
Skandinawië: Die Vereniging van die koninkryke van Denemarke, Noorweë en Swede, sien Kalmarunie (1397–1520) Die Vereniging van die koninkryke van Denemarke en Noorweë, sien Denemarke-Noorweë (1536–1814) Die Vereniging van die koninkryke van Swede en Noorweë, sien Swede-Noorweë (1814–1905) Die Verenigde Koninkryk van Denemarke, sien Koninkryk van Denemarke (sedert 1944)
Ander: Die Verenigde Koninkryk van Israel en Judah in die Bybel (1010 v.C.-926 v.C.) Die Verenigde Koninkryk van Brasilië, Portugal en die Algarves (1815–1822) Die Verenigde Koninkryk van die Nederlande (1815–1830) Die Verenigde Koninkryk van Libië (1951–1969)