Bloubergstrand is 'n voorstad in die noorde van Kaapstad, in die Wes-Kaapprovinsie, Suid-Afrika.
Bloubergstrand is geleë aan die Atlantiese Oseaankus en kyk suid uit op Tafelberg, vandaar die voorstad se naam.
Robbeneiland is 6.9 km wes van Bloubergstrand. Die skip Hermes het op 12 Mei 1901 hier gestrand.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Voorstede van Kaapstad