Die Portugese Wikipedia is die Portugese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is in 11 Mei 2001 begin. Dit het tans artikels.
duimnael|links|Lande waar die Portugese Wikipedia die belangrikste weergawe is Vanaf laat 2004 het die uitgawe vinnig begin groei. In Mei 2005 steek hulle die Spaanse en Italiaanse Wikipedias verby, maar word later weer ingehaal. Tans is dit die grootste Wikipedia volgens die aantal artikels.
Portugese artikels kan 'n variasie van Europese of Brasiliaanse Portugees bevat, afhangende van wie dit geskryf het. In 2005 word voorgestel dat die wikipedia in twee verdeel word. Die voorstel is tot stemming geroep en is uiteindelik deur die Wikimedia-gemeenskap verwerp.
Voorbeeld 'n Voorbeeld van 'n Portugeestalige artikel oor Afrikaans: Língua africâner.
Eksterne skakels
Die tuisblad van die Portugese Wikipedia Estatísticas Wikipédia em português – statistieke vir die Portugese Wikipedia
Wikipedia Kategorie:Wikipedias volgens taal