Die Noorse Wikipedia is die Noorse (Bokmål en Nynorsk) uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is op 26 November 2001 begin.
Bokmål het tans artikels en Nynorsk het tans artikels.
Voorbeeld 'n Voorbeeld van 'n Noorstalige artikel oor Afrikaans: Afrikaans (in Bokmål) en Afrikaans (in Nynorsk).
Eksterne skakels
Die tuisblad van die Bokmål-Wikipedia Statistikk Bokmål-Wikipedia – statistieke vir die Bokmål-Wikipedia Die tuisblad van die Nynorsk-Wikipedia Statistikk Nynorsk-Wikipedia – statistieke vir die Nynorsk-Wikipedia
Wikipedia Kategorie:Wikipedias volgens taal