Die Koreaanse Wikipedia () is die Koreaanse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie.

Die wikipedia is in Oktober 2002 begin en bereik hulle tienduisendste artikel op 4 Junie 2005. Op 15 Desember 2010 bereik hulle 150 000 artikels.

Die wikipedia het tans artikels, wat dit die grootste wikipedia maak.

Voorbeeld 'n Voorbeeld van 'n Koreaanstalige artikel oor Afrikaans: 아프리칸스어.

Verwysings

Eksterne skakels

Die tuisblad van die Koreaanse Wikipedia

Wikipedia Kategorie:Wikipedias volgens taal