Die Indonesiese Wikipedia is die Indonesiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia se eerste artikel is op 30 Mei 2003 geskryf.

Dit het tans artikels en is die 22ste grootste wikipedia.

Voorbeeld 'n Voorbeeld van 'n Indonesiestalige artikel oor Afrikaans: Bahasa Afrikaans.

Eksterne skakels

Die tuisblad van die Indonesiese Wikipedia

Wikipedia Kategorie:Wikipedias volgens taal