Die Arabiese Wikipedia is die Arabiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia is op 9 Julie 2003 begin. Dit het tans ongeveer artikels, en is die grootste Wikipedia.
Statistiek Die Wikipedia het tans bladsye, waarvan artikels is. Dit het geregistreerde gebruikers, waarvan as aktief gereken word. Hierdie gebruikers het in totaal wysigings aangebring en lêers opgelaai.
Voorbeeld 'n Voorbeeld van 'n Arabiestalige artikel oor Afrikaans: أفريقانية أفريقانية.
Eksterne skakels Die tuisblad van die Arabiese Wikipedia
Wikipedia Kategorie:Wikipedias volgens taal