Die Turkse Wikipedia is die Turkse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia is in Desember 2002 begin.

Dit het tans artikels en is die 30ste grootste wikipedia.

Voorbeeld 'n Voorbeeld van 'n Turkstalige artikel oor Afrikaans: Afrikaanca.

Eksterne skakels

Die tuisblad van die Turkse Wikipedia

Wikipedia Kategorie:Wikipedias volgens taal