Die Roemeense Wikipedia is die Roemeense uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia is in Julie 2003 begin.

Dit het tans artikels, en is die grootste wikipedia.

Voorbeeld 'n Voorbeeld van 'n Roemeenstalige artikel oor Afrikaans: Limba afrikaans.

Eksterne skakels

Tuisblad van die Roemeense Wikipedia

Kategorie:Wikipedias volgens taal