Die Finse Wikipedia is die Finse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is laat in 2002 begin.

Dit het tans artikels, die 27ste grootste wikipedia.

Voorbeeld 'n Voorbeeld van 'n Finstalige artikel oor Afrikaans: Afrikaans.

Eksterne skakels

Die tuisblad van die Finse Wikipedia Tilastot Suomenkielinen Wikipedia – statistieke vir die Finse Wikipedia

Wikipedia Kategorie:Wikipedias volgens taal